Hugo Deur Die Straights chords

ionicons-v5-k ionicons-v5-j
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0-9
 
TabCrawler.ComH / Hugo / Deur Die Straights log in ] [ register ]
TABCRAWLER Online Sheet Music & Lyrics Archive Member Votes: 0 / 5(0 votes)
TAB VIEWS for deur die straights chords: 76

To to be able to download PDF tabs, rate, comment & submit guitar tabs, bass tabs, keyboard tab, lyrics and drum tab files you must LOGIN TO TABCRAWLER Online Guitar Tabs & Guitar Pro, Bass Tab, Drum Tabs Archive MEMBERS ONLY AREA.
[PRINT]
Did this chords for deur die straights help you?
You must LOGIN to rate this chords.
Help us improve the tab & lyrics archive!

Deur Die Straights by Hugo

Capo op 3e fret

1ste Vers:

    G                               C                   
Op Knysna draai ek af na Outeniqua pas
                                             D    C
teen die berg, dis erg, Graaf-Reinet lĂȘ nog ver
        D       G  
Ek wil huistoe gaan

Die Num-Num en Kambro van die Klein Karoo
Beaufort-Wes dink ek net, dink ek net aan jou
Ek wil huistoe gaan

Koor:

Am                    C                   G
Deur die straights en   om die draaie na jou
Am                    C                   G
Deur die straights en   om die draaie na jou

Bloemfontein, Petrus Steyn, die gat by Kimberley
Ek kan nie, ek kan nie, ek kan nie uithou nie
Ek wil huistoe gaan

Kuruman, Hotazel, ek dink ek moet jou bel
Amper daar, amper klaar, gaan jou nou-nou sien
Ek wil huistoe gaan

Koor x 2
1ste Vers
2de Vers
Koor x 2

TAB AND LYRICS COMMENTS:

There is no comments for the deur die straights chords sheet music yet. Please post one now!

© 2020 TabCrawler Online Guitar Tab and Music Lessons Archive